In hierdie video gee ek aan jou n inleiding/ verduideliking van wat n veelvoud en faktor is. Daarna wys ek jou hoe om die kleinste gemene veelvoud (KGV) en grootste gemene faktor (GGF) te bereken. Jy word ook n kans gegee om die video te “pause” en jou eie voorbeeld te probeer, en dan te kyk of die antwoord reg is. Na hierdie video behoort jy enige iets te beantwoord wat handel oor veelvoude en faktore.

________________________________________________________________________________________

Hierdie video is opgeneem deur Suid-Afrikanse Wiskunde Onderwyser, Lizette Booys, om ondersteuning te bied aan leerders en ouers tyds die Corona Virus Pandemie van 2020. Alle lesse is in lyn met die Kurrikulum and asseseringsbeleidverklaring (KABV). Lizette behou n honeursgraad in die opvoedkunde van wiskunde.

Bly in kontak! Vang Wiskunde Juffie op die volgende Sosiale Media Platforms:
Facebook :
Instagram:
Twitter:

Keyword: Afrikaanse Gedigte Vir Kinders Graad 6, Afrikaanse Gedigte Vir Kinders Graad 6, Afrikaanse Gedigte Vir Kinders Graad 6

Có thể bạn quan tâm:

Comments

  1. Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys

    Verstaan jy nou veelvoude en faktore baie beter? Het hierdie video jou gehelp? Laat weet my hier in die kommentaar afdeling!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *