Ons is regstreeks! Demi Lee Moore gesels met Barry Pretorius oor haar nuwe enkelsnit Maak My Jou Tequila en die video wat Vrydag vrygestel word. Luister die snit op Apple Music ūüĎČ

Keyword: Afrikaans Is Groot 2019 Tickets Pretoria, Afrikaans Is Groot 2019 Tickets Pretoria, Afrikaans Is Groot 2019 Tickets Pretoria

C√≥ thŠĽÉ bŠļ°n quan t√Ęm:

Comments

  1. John Kennedy

    Ons is moeg vir bloed, lyke en koe√ęls in Suid-Afrika. Stryd teen misdaad is nie swart en wit nie . Ongeag julle ras of agtergrond ons moet saamstaan en teen misdaad begin mobiliseer. Polisie slaag nie daarin om gemeenskappe te beveilig nie. Kriminele het die land oorgeneem en terroriseer ons mense. Dis tyd dat swart en wit binne die raamwerk van die wet teen misdadigers op tree. Daar is goeie mense in die polisie maar daar net so baie wat pateties, korrup en op die soustrein is. As ons as n nasie nie iets begin doen nie, sal hierdie regering nie wakker skrik nie. Die plaasmoorde, misdaad en korrupsie is besig om die land en die nasie dood te maak. Ons moet ‚Äôn massiewe opmars teen misdaad organiseer. Ons moet onwettige wapens van die strate probeer kry. Alle gemeenskappe moet betrokke raak.¬† Here ek bid dat U ons altyd sal herinner dat ons ook die lig van u liefde met ander sal deel en om altyd hulp aan te bied op enige manier wat ons kan en om dit met vreugde te doen. Ek vra Here dat liefde ook in ons lewe sigbaar sal wees. Ek bid vir U se√ęn oor almal , en dat U. U liefde oor ons lewens sal uitstort.¬†Dankie Vader, dat U al die dinge kan hanteer waaroor ons ons so bekommer en wat ons vrede probeer steel. Vader, wees met ons in Suid Afrika en ons dank U vir die wete dat U ons nooit in die steek sal laat nie, Amen.

  2. John Kennedy

    .BID DAT GOD ONS VYANDE VERSLAAN: Here ons kom weer voor U te staan en vra dat U ons weer eens sal red en ons vyand sal verslaan.Ons gee ons hele lewe aan U oor, God U is die Een wat kan oordeel, nie ons nie. Ons laat dit oor in U Hande, God ek vra vandag dat U ons sal beskerm teen die sinnelose moorde in ons land. U weet ons kom te staan teen n pes wat verwoesting saai in die donker en helder oordag. Ons kom na U in Jesus Naam stuur U vrees onder hulle in en bring verwarring in hul planne. (U Woord sê: Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug). In volslae gehoorsaamheid onderwerp ons, onself weereens aan U Here, Ons sal doen soos U Woord ons lei. Ons weerstaan die duiwel se aanvalle, leuens, en elke instrument of pes wat hy teen ons wil gebruik. Ons bestraf hom en dryf hom van ons af weg in Jesus Christus Naam. Amen

  3. John Kennedy

    Hemel Vader, hier is soveel seer, soveel pyn in hierdie w√™reld van U. Ek bid en vra dat U koninkryk kom en U wil geskied hier op aarde soos dit is in die hemel. Ek droom oor ‚Äėn w√™reld sonder al die pyn en die seer ‚Äėn w√™reld vry van haat en misdaad. Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk, die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *