Lede van die ANC-vroueliga en geslagsaktiviste het gevra vir transformasie in die regstelsel. Hulle eis ook dat sake rakende geweld teen vroue en kinders, sonder vertraging afgehandel word. ‘n Griefskrif is vandag aan die regter-president van die Wes- Kaapse Afdeling in Kaapstad oorhandig.
Hul aksie vorm deel van die nasionale 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders.

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #16DaysofActivism op sosiale media.

Keyword: 16 Dae Van Aktivisme Van Geweld Teen Vroue En Kinders, 16 Dae Van Aktivisme Van Geweld Teen Vroue En Kinders, 16 Dae Van Aktivisme Van Geweld Teen Vroue En Kinders

Có thể bạn quan tâm:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *